SKOOLFOOIE
Skoolgelde 2020
Skoolfooie is ‘n jaarlikse bedrag wat vir u gerief ingedeel word in 11 paaiemente.
Die eerste betaling is betaalbaar binne die eerste week wat die skool begin in Januarie en
daarna aan die begin of op die sewende van elke maand.
Dit is belangrik dat u moet onthou dat u skoolgelde maandeliks vooruit betaalbaar is.
Die laaste paaiement moet dus betaal wees voor of op 7 November 2020.
SKOOLFOOIE VIR 2020
Voldag met etes: 07:00-17:15
R2,525.00 per maand (Skoolfooi: R 1,925 en Etes : R600)
(5% korting indien hele jaar vooruit betaal word. Uitgesluit op etes van R600 per
maand)
Sonder korting: R27,775 = R2,525 p/m x 11
Met korting: R26,716 eenmalig (R20,116 vir skoolfooie + R 6,600 vir etes)
Halfdag met etes: 07:00-13:30
R2,025.00 per maand (Skoolfooi: R1,425 en Etes: R 600)
(5% korting indien hele jaar vooruit betaal word. Uitgesluit op etes van R600 per
maand)
Sonder korting: R22,275 = R 2,025 p/m x 11
Met korting: R21,491 eenmalig (R14,891 vir skoolfooie + R 6 600 vir etes)
Halfdag sonder etes: 07:00-12:45
R1,425.00 per maand
(5% korting indien hele jaar vooruit betaal word)
Sonder korting : R15,675 = R1,425 p/m x 11
Met korting: R14,891 eenmalig
Bankbesonderhede:
Oranje Preprimêre Skool
Standard Bank: 041289463
Tak (Branch): 055534
finansies@oranjepp.co.za
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Niel Theart):
E-pos: joostehuis@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 084-511-6263
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395