Buitespel

Buitespel is ‘n waardevolle geleentheid om groot motoriese vaardighede te ontwikkel deur hardloop, klim, spring en balanseer.

Dit bevorder nie net fisieke gesondheid en koördinasie nie, maar dra ook by tot selfvertroue en onafhanklikheid.