Binnespel
Deur bouwerk, rolspel, legkaarte en kreatiewe aktiwiteite ontwikkel hulle probleemoplossingsvaardighede, fyn motoriese beheer, sosiale vaardighede en verbeelding.
In ‘n veilige en stimulerende omgewing word elke Oranje eendjie aangemoedig om selfvertroue te bou en met vreugde nuwe vaardighede te ontdek.